Min weet die staatsamptenare Pixley en Joubert wat op hulle wag toe Minister hulle na 'n vergadering genaamd "Removal of Monuments" ontbied. Dié twee amptenare se agtergrond is so uiteenlopend soos ……続きを見る
Dan Sien Ons Mekaar deur James Scott is 'n insiggewende en toeganklike memoire van 'n kliniese sielkundige met meer as 30 jaar ervaring. Die boek bied 'n unieke perspektief op hoe mense mekaar sien ……続きを見る
Nêrens is 'n plaas in die Noord-Kaap waar drie broers saam grootgeword het. Hulle lewens word onherroeplik verander deur die afsterwe van hul ma op 'n jong ouderdom onder tragiese omstandighede. Die……続きを見る
Nêrens is 'n plaas in die Noord-Kaap waar drie broers saam grootgeword het. Hulle lewens word onherroeplik verander deur die afsterwe van hul ma op 'n jong ouderdom onder tragiese omstandighede. Die……続きを見る
Dis 'n roman oor die aftakeling wat vrou- en ma-wees op gees en lyf kerf. Daar is 'n ongewone, ontgogelde blik op swangerskap, ontdaan van blosende skoonheid, vreedsame afwagting en innige vervullin……続きを見る
Die eerste boek in die Zeus van Wyngaardt-reeks. Privaat speurder Zeus van Wyngaardt sou nooit kon droom dat 'n godin soos Diana Engelbrecht (sy naam is Zeus, hy ken godinne) op 'n dag by sy gehawen……続きを見る
Die tweede boek in die Zeus van Wyngaardt-reeks. In Zeus van Wyngaardt en die skrikgodin word Zeus se buurman, Atif Dinali, se tienerdogter Tahina vermis. Zeus vermoed dat mensehandel en prostitusie……続きを見る
Drie herfse het verloop sedert dié dag toe Gibor Verberger so halfterloops die bestaan van die Waterplek aan sy seun bekendgemaak het. Baie water en bloed het intussen in die see geloop en nou verla……続きを見る
Die vierde boek in die Zeus van Wyngaardt-reeks. Dit is die einde van 2020. Hierdie keer word privaat speurder Zeus van Wyngaardt gekonfronteer met 'n misdaadtoneel wat die moord op sy bure John en ……続きを見る
'n Pragtige verhaal van mossies met menslike eienskappe, die wel en wee van almal in die gemeenskap laat die leser lag en soms huil. Genotvolle, ligte leesgenot.
続きを見る
Die derde boek in die Zeus van Wyngaardt-reeks. Privaat speurder Zeus van Wyngaard vind sy bure, John en Stephen, se geskokte huishulp, Violet, in die tuinpaadjie voor hulle huis. Violet het op hull……続きを見る
Jacki de Wet is verslaaf aan die internet en sosiale media. Van Facebook, Instagram, X en TikTok weet sy genoeg om gevaarlik te wees. Miskien moes iemand vir Gary, Jacki se baas en verloofde, so gew……続きを見る
"Al het Eron die vraag nie verwag nie, het hy nie geweifel nie, hy het geweet. Dit was iets wat al 'n geruime tyd in hom broei. Sedert die dogtertjie Amber in die woestyn gesê het daar is baie Berge……続きを見る
"Om 'n Bergengel te wees, is om alleen deur die ondergrondse gange van 'n kapel te stap terwyl daar gesing word – jy hoor nie net die musiek en die stemme nie, jy hoor ook hoe dit eggo in die toekom……続きを見る
Sedert Eron Verberger en Velvel Azazel se gewelddadige struweling in die Vallei van Bergstrome het omstandighede in Gabriëllië geensins verbeter nie. Die Skoonbrand woed. Rondom die Klaagtermeer wee……続きを見る
BLURB:
'n Mens kan nie aan iemand voorskryf hoe om te rou of hoe om begrafnis te hou nie.
Joernalis Carla van der Spuy ondersoek die wetenskaplike, sielkundige, eksentrieke en selfs die makabere asp……続きを見る
Slices of life beyond the tourist's view. By turns funny, tough, and somber, the twenty-one helpings of New York attitude in Fresh Slices reveal neighborhoods both rich and poor, where oldtimers des……続きを見る
Egli ci ha amati per primo raccoglie una serie di meditazioni inedite di Giambattista Torelló, sacerdote dal carisma straordinario: con immagini suggestive e intuizioni originali, Torelló scuoteva c……続きを見る
This is an election book unlike anything that has been produced to date and reveals Hermann Pretorius to be a young analyst worth keeping a close eye on. ー Frans Cronje
The 2024 elections reshaped ……続きを見る
Le monde moderne présente des invraisemblances tellement évidentes que nous en arrivons à ne plus les voir. Souvent drôles, ces récits montrent l'Homme dans son aspect à la fois attachant et absurde……続きを見る
Desde hace milenios, el Santo Grial ha sido símbolo de lo inalcanzable: una reliquia envuelta en silencio, portadora de la promesa de lo eterno, de la reconciliación entre lo sagrado y lo profano. M……続きを見る
Pourquoi les Bad Boys vous font-ils vous sentir si bien ?
Nous en avons tous fait l’expérience. Le Bad Boy. Le beau sportif avec un corps dur et une barbe de trois jours parfaite. L’homme confiant q……続きを見る
Tu es le seul que je veux contrôler. Le seul dont je veux et désire ardemment la soumission avec chaque parcelle de mon corps, chaque seconde de chaque jour.
– Sergent Logan Pierce
Sergent Logan Pie……続きを見る
Noi Italia offre un quadro d’insieme dei diversi aspetti economici, sociali, demografici e ambientali del nostro Paese, della sua collocazione nel contesto europeo e delle differenze regionali che l……続きを見る
Il Rapporto sulla competitività dei settori produttivi, ormai giunto alla quarta edizione, è tradizionalmente finalizzato all’analisi degli aspetti strutturali e dinamici della competitività del sis……続きを見る
La complessità della realtà che ci circonda pone degli interrogativi sulle modalità con cui, nel corso delle generazioni, uomini e donne hanno portato a termine gli studi, si sono inseriti nel merca……続きを見る
Diferente dos outros animais da floresta, Espinhoso gostava de ficar quieto ouvindo os sons dos rios, das folhas caindo. Seus amigos não entendiam e achavam que ele não gostava de estar em suas comp……続きを見る
The Report of the National Commission on Terrorist Attacks Upon the United States, is the official report of the events leading up to the September 11, 2001 terrorist attacks. It was prepared by the……続きを見る
著者:Krista Thoren
出版社: Harlequin American Romance Classic
発売日: 2014年10月15日
His Blue-Chip Bride
Everyone in their tiny town was convinced that Deborah Clark and Cameron Lyle were the perfect couple. Everyone but Deborah and Cameron, of course. She was the perky girl next do……続きを見る